Die Buro

R420.00

Voorbeelde van knap optrede én penaries waarin van die geheime agente soms beland het, word in Die Buro gegee. Oudlede van Republikeinse Intelligensie en die Buro vir Staatsveiligheid vertel hul stories in hul eie taal.

SKU: 978-1-0370-2642-3

Category:

Tags: ,

Voorbeelde van knap optrede én penaries waarin van die geheime agente soms beland het, word in Die Buro gegee. Oudlede van Republikeinse Intelligensie en die Buro vir Staatsveiligheid vertel hul stories in hul eie taal. Van die sake wat ter sprake kom, is die Rivonia-saak en die Inligtingsaga. Wat regtig in Suid-Afrika se intelligensiegeskiedenis gebeur het, word op boeiende wyse weergegee.

Dimensions 222 × 152 mm
Genre

History

Outeur

Henning van Aswegen