News & Events

Nuus

Gebeure

Boekbekendstelling 26 Julie 2025

Imprimatur nooi u vriendelik uit na die bekendstelling van: Die Buro: Genl. Lang Hendrik van den Berg en die Buro vir Staatsveiligheid (Henning van Aswegen), Elly Holm: Van Berlyn tot Hartbeespoort (Dieter Holm) en Spotsanger: sewe woordwisselings met landskap Tyd (Bester Meyer) op Saterdag 26 Julie 2025, 9:45 vir 10:00 by NG Kerk Lux Mundi, Florisstraat 685, Garsfontein, Pretoria.

Boekbekendstelling 20 Maart 2021

Imprimatur Boekbekendstelling Mar 2021

Imprimatur Uitgewers nooi u vriendelik uit na die bekendstelling van Veldboek deur Johann Lodewyk Marais en Konfessies, kaarte en konterfeitsels deur Joan Hambidge. Dit vind plaas op Saterdag 20 Maart 2021 om 10:00 vir 10:30 by Skuilkrans NG Kerk, h/v Cussonia- en Jan Albertslaan, Val de Grace, Pretoria. Die twee publikasies en ander Afrikaanse boeke sal […]

Boekbekendstelling 24 Augustus 2019

Imprimatur Uitgewers nooi u vriendelik uit na die bekenstelling van W.J. Henderson se “Die Geleerde Digter” digbundel reeks. Dit vind plaas op Donderdag 14 Maart om 17:30 vir 18:00 by Tambotiestraat 46, Val de Grace, Pretoria. Die twee publikasies en ander boeke sal by die geleentheid te koop wees. Parkeerplek is op die terrein en […]

Bekendstelling 14 Maart 2019

Imprimatur Uitgewers nooi u vriendelik uit na die bekenstelling van Dolf van Niekerk se “Aan die deur van die wis en die onwis” en Pirow Bekker se “Berigte uit die skemerland“. Dit vind plaas op Donderdag 14 Maart om 17:30 vir 18:00 by Tambotiestraat 46, Val de Grace, Pretoria. Die twee publikasies en ander boeke […]