
Imprimatur nooi u vriendelik uit na die bekendstelling van:



Saterdag 26 Julie 2025, 9:45 vir 10:00
NG Kerk Lux Mundi, Florisstraat 685, Garsfontein, Pretoria
Hierdie boeke en ander publikasies van Imprimatur sal by die geleentheid kontant of per EFT te koop wees.
RSVP voor of op 21 Julie 2025 per e-pos by redaksie@imprimatur.co.za of mandy@imprimatur.co.za
Veilige parkeerplek is op die terrein beskikbaar.
