Die ongemak van daar wees

R200.00

’n Reeks skilderye van die Italiaanse kunstenaar Giorgio de Chirico vorm die ruggraat van Die ongemak van daar wees. QR-kodes by elke afdeling stel die leser in staat om self dié kunswerke te sien.

ISBN: 978-1-0370-2644-7

Kategorieë: ,

Etiket:

’n Reeks skilderye van die Italiaanse kunstenaar Giorgio de Chirico vorm die ruggraat van Die ongemak van daar wees. QR-kodes by elke afdeling stel die leser in staat om self dié kunswerke te sien: nietige, dikwels eensame menslike figure wat in strak, beboude omgewings beweeg.

Die openingsgedigte van elke afdeling vorm die kern van die temas wat later aan die bod kom. Verskuilde kommentaar word dan gelewer op vraagstukke soos oorloë, ontmensliking en die verwoesting van die omgewing.

Gewig 0.200 kg
Dimensies 222 × 152 × 8 mm
Genre

Poësie

Outeur

Riël Franzsen