Heilna du Plooy was hoogleraar in Afrikaans letterkunde aan die NWU en het benewens talle akademiese publikasies ook drie...
Dr. van Rensburg het sy loopbaan as klankingenieur begin, maar hom verder in die teologie bekwaam, ’n doktorsgraad behaal,...
Die produktiewe akademikus, digter en deesdae ook bedrywige blogskrywer Joan Hambidge is bekend vir haar gedigte oor reise en...
Prof. W.J. Henderson is emeritusprofessor in Griekse en Latynse Studies aan die Universiteit van Johannesburg.
Pirow Bekker, ’n gebore Vrystater, se lewe is so gevarieerd soos sy skryfwerk. Hy het sy loopbaan as koerantman...
Dolf van Niekerk vier vanjaar sy 90ste verjaardag. Hy het sy loopbaan begin as omroeper by die destydse Afrikaanse...
Heinie Heydenrych is ‘n historikus wat verbonde was aan die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing en die Universiteite van Natal en...
Johann Lodewyk Marais is bekroon met die Ingrid Jonker-prys vir sy debuutbundel, ‘Die somer is ‘n dag oud’ en het...